Leer my Lees (Vlak 2) Tippie Boekstel 10

Leer my Lees (Vlak 2) Tippie Boekstel 10
Leer my Lees (Vlak 2) Tippie Boekstel 10
R
R 360.00 R 410.00 SAVE R 50.00
Leer my Lees (Vlak 2) Tippie Boekstel 10
J. Palmer, R. Lombard
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 24 May 2024

Leer my Lees (Vlak 2) Tippie Boekstel 10

Share:
Description

DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 2-boekstel: 1. Tippie en die boom 2. Tippie en die haas 3. Tippie en die duur mat 4. Tippie en die leer 5. Tippie en die uil 6. Tippie se neus jeuk 7. Tippie en die mier 8. Tippie se kous 9. Tippie soek 'n boek 10. Tippie en die braai.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780639602318
Title
Leer my Lees (Vlak 2) Tippie Boekstel 10
Author
J. Palmer, R. Lombard
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
Chat