Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis

Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis
Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis
R
R 210.00 R 240.00 SAVE R 30.00
Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis
G. Olivier
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 19 Mar 2025

Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis

Share:
Description

Hierdie waardevolle studiegids, gebaseer op die KABV-kurrikulum, dek 6 onderwerpe, en sluit vir elke onderwerpdie volgende in: Omvattende Notas, Sleutelterme & Tydlyne, Vrae & Opstelle en Vrae & Opstelle se Antwoorde plus: Eksamenvraestelle en Memo’s. Hierdie boek is ’n deeglik bewese weergawe van die tydperke en kulture wat deur die Graad 10 Geskiedeniskurrikulum gedek word. Baie foto’s en uittreksels word gebruik om aan gebeure konteks te gee en die vak meer toeganklik te maak. Die sleutelterme en tydlyne bied maklike verwysing vir elke onderwerp. ’n Wye verskeidenheid brongebaseerde en opsteltipe vrae word verskaf en die volledige antwoorde en modelopstelle illustreer die vaardighede wat leerders moet kan bemeester, baie duidelik. Hierdie boek is ’n waardevolle hulpmiddel om ’n goeie begrip van die Geskiedeniskurrikulum te vestig. Onderwysers kan ’n gratis voorstellings-CD aanvra wat saam met hierdie boek in die klaskamer gebruik kan word. Hierdie CD wys ook vir leerders hoe breinkaarte gebruik kan word om sleutelinhoud op te som. Dieselfde materiaal kan ook van die webtuiste afgelaai word.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781920297985
Title
Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis
Author
G. Olivier
Publisher
The Answer Series
Publication Date
2016
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products