Swemlesse vir 'n Meermin

Swemlesse vir 'n Meermin
Swemlesse vir 'n Meermin
R
R 195.00 R 220.00 SAVE R 25.00
Swemlesse vir 'n Meermin
M. van der Vyver
Low stock (Order Online)
Estimated Dispatch Date: 30 Apr 2024

Swemlesse vir 'n Meermin

Share:
Description

Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit sal weet nie, want hy is óók verlief op die gewildste, mooiste, coolste meisie in jou klas? En waarom kan niemand behalwe jy agterkom hierdie meisie is eintlik ’n total fake nie? Is daar iets verkeerd met jou? Dis sulke soort lewensbelangrike raad wat jy hier gaan kry. Asook raad oor familie, ouers, broers en susters. Oor skool en geld en geluk en klere en allerhande dinge waaraan ek nog langs die pad sal dink. Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780624071044
Title
Swemlesse vir 'n Meermin
Author
M. van der Vyver
Publisher
Tafelberg publishers
Publication Date
2015
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
168
Related Products
Chat