Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke (E-Book)

Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke (E-Book)
Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke (E-Book)
R
R 560.00 R 640.00 SAVE R 80.00
Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke (E-Book)
A. Swanepoel, F. L. Vivier, S. M. Millard, R. Ehlers
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke (E-Book)

Share:
Description

Kwantitatiewe tegnieke vorm die ruggraat van alle statistiese ekonomiese en bestuursmodelle ingevolge waarvan vooruitskattings gemaak en bestuursbesluite geneem word. Die doel van Kwantitatiewe statistiese tegnieke is om die rol van hierdie tegnieke aan lesers te verduidelik en hulle in staat te stel om dit te bemeester. Die kwantitatiewe beginsels word eenvoudig uiteengesit en is veral gemik op eerstejaarstudente wat ’n loopbaan in die sakesektor beplan. Die onderwerpe wat behandel word sluit direk aan by die kwantitatiewe agtergrond wat vir bepaalde beroepe in die sakewêreld vereis word. Die leerstof word geïllustreer en ondersteun deur gebruik te maak van toepaslike voorbeelde en grafieke.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627028854
Title
Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke
Author
A. Swanepoel, F. L. Vivier, S. M. Millard, R. Ehlers
Edition
3rd
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2014
Country of Publication
South Africa
Format Type
E-Book - Vitalsource
Number of Pages
232
Related Products
Physical Copy
R 510.00
Kwantitatiewe Statistiese Tegnieke
Chat