Op die Keper Beskou: Oor die Ontstaan van Afrikaans (E-Book)

Op die Keper Beskou: Oor die Ontstaan van Afrikaans (E-Book)
Op die Keper Beskou: Oor die Ontstaan van Afrikaans (E-Book)
R
R 490.00 R 560.00 SAVE R 70.00
Op die Keper Beskou: Oor die Ontstaan van Afrikaans (E-Book)
H. P. Grebe
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Op die Keper Beskou: Oor die Ontstaan van Afrikaans (E-Book)

Share:
Description

Dit is duidelik dat 'n versameling waardevolle historiografiese gegewens oor Afrikaans in Op die keper beskou opgesluit is. Enersyds bevat dit die optekening, samevatting en verwerking van sienings en insigte deur taalwetenskaplikes oor 'n lang periode wat hulle met kwessies rondom die wording van Afrikaans as taal in al sy historiese variêteite besig gehou het, en andersyds lewer Heinrich Grebe ?n eie bydrae tot die debat deur ?n kritiese ontleding van verskillende standpunte. Grebe doen daarby ook verslag van eie empiriese navorsing, in aansluiting by die teoretiese beskouings oor die verskillende ontstaanshipoteses. Hierdie teks het die potensiaal om as belangrike verwysingsbron te dien en tot 'n beter begrip van die teoretiese debat oor die ontstaansprosesse van Afrikaans te lei.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627030543
Title
Op die Keper Beskou: Oor die Ontstaan van Afrikaans
Author
H. P. Grebe
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2012
Format Type
E-Book - Vitalsource
Number of Pages
168
Related Products
Chat