Oorgange en Voortgange: 'n Huldigingsbundel vir Prof.C.H.F. Ohlhoff...

Oorgange en Voortgange: 'n Huldigingsbundel vir Prof.C.H.F. Ohlhoff (E-Book)
Oorgange en Voortgange: 'n Huldigingsbundel vir Prof.C.H.F. Ohlhoff (E-Book)
R
R 410.00 R 470.00 SAVE R 60.00
Oorgange en Voortgange: 'n Huldigingsbundel vir Prof.C.H.F. Ohlhoff (E-Book)
H. Willemse
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Oorgange en Voortgange: 'n Huldigingsbundel vir Prof.C.H.F. Ohlhoff (E-Book)

Share:
Description

Oorgange en voortgange is 'n bundel oorspronklike navorsingsartikels saamgestel as huldiging van prof. Heinrich Ohlhoff. Hy was sedert 1966 in verskeie hoedanighede verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is 'n gerekende kenner van die Afrikaanse poësie, maar ook ewe tuis op die terreine van die Afrikaanse taalkunde, Algemene Literatuurwetenskap, Goties en Kultuurteorie. As filoloog het sy navorsing gekonsentreer op Middeleeuse Europese kultuur, Renaissance studie en sewentiende-eeuse Nederlandse letterkunde. Hy is op al hierdie vakterreine 'n wandelende ensiklopedie.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627031960
Title
Oorgange en Voortgange: 'n Huldigingsbundel vir Prof.C.H.F. Ohlhoff
Author
H. Willemse
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2013
Format Type
E-Book - Vitalsource
Number of Pages
200
Related Products
Physical Copy
R 390.00
Oorgange en Voortgange - 'n Huldigingsbundel vir prof. C. H. F. Ohlhoff
Chat