Wêreld van die storie (E-Book)

Wêreld van die storie (E-Book)
Wêreld van die storie (E-Book)
R
R 360.00 R 410.00 SAVE R 50.00
Wêreld van die storie (E-Book)
W. Burger
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Wêreld van die storie (E-Book)

Share:
Description

Agter hierdie boek lê die verwondering oor ons vermoë om stip na letters op papier te kyk en dan te ervaar dat ons ’n ander wêreld betree. Hoe kry ons dit reg om na aanleiding van die woorde wat ons lees, nie alleen inligting te bekom nie, maar ’n hele wêreld tot stand te verbeel en daarheen te reis? Wat is die rol van die teks hierin? Wat is die rol van die leser? Waarom doen ons dit? Hoe help ’n begrip van ons reise na storiewêrelde om ons “leefwêreld” beter te verstaan? 'n Fokus op die wêrelde van stories maak dit moontlik om tekste krities binne hulle kontekste te lees, sonder om die spesifiekheid van elke teks te verwaarloos of om die betowering van storiewêrelde te verloor.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627036088
Title
Wêreld van die storie
Author
W. Burger
Edition
1st
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2018
Country of Publication
South Africa
Format Type
E-Book - Vitalsource
Number of Pages
192
Related Products
Physical Copy
R 330.00
Die Wereld van die Storie
Chat