Norme vir Afrikaans: Moderne standaardafrikaans

Norme vir Afrikaans: Moderne standaardafrikaans
Norme vir Afrikaans: Moderne standaardafrikaans
R
R 670.00 R 770.00 SAVE R 100.00
Norme vir Afrikaans: Moderne standaardafrikaans
W. A. M. Carstens
Low stock (Order Online)
Estimated Dispatch Date: 16 May 2024

Norme vir Afrikaans: Moderne standaardafrikaans

Share:
Description

Norme vir Afrikaans (nou reeds in 'n sesde uitgawe) het sedert 1989 bewys gelewer dat dit 'n besonder effektiewe bron is vir gebruik in taalkundeklaskamers van tersiere instellings en selfs in skole. Die boek is aan die een kant 'n praktiese naslaanbron wat as basis vir eie taalontwikkeling kan dien. Aan ander kant word in die aanpak probeer om taalteorie en taalpraktyk te versoen. Dat die outeur hierin geslaag het, is bewys deur die gereelde bywerk van die boek en die wye gebruik daarvan. In die besonder fokus die boek op die verskeidenheid "norme" wat 'n mens in gedagte moet hou by die praktiese gebruik van Afrikaans, onder meer die beginsels onderliggend aan hierdie norme, en dan ook die identifisering van belangrike en nuttige bronne van taaladvies oor problematiese taalsake.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627036095
Title
Norme vir Afrikaans: Moderne standaardafrikaans
Author
W. A. M. Carstens
Edition
6th
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2018
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
552
Institutions
Stadio
Course Codes
AHL100, DL-AHL100
Related Products
E-Book
R 610.00
Norme vir Afrikaans 6: Moderne Standaardafrikaans (E-Book)
Chat