Navorsing: 'n Gids vir die Beginnernavorser (E-Book)

Navorsing: 'n Gids vir die Beginnernavorser (E-Book)
Navorsing: 'n Gids vir die Beginnernavorser (E-Book)
R
R 460.00 R 530.00 SAVE R 70.00
Navorsing: 'n Gids vir die Beginnernavorser (E-Book)
I. Joubert, C. Hartell
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Navorsing: 'n Gids vir die Beginnernavorser (E-Book)

Share:
Description

Navorsing: ’n Gids vir die beginnernavorser behandel basiese inligting oor navorsing vir beginnernavorsers op voor- en nagraadse vlak. Die boek kan ook gebruik word by die onderrig van navorsing op voor-en nagraadse vlak. Onderwerpe soos selfbestuur, verhouding met jou studieleier, kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing, asook gemengde navorsingsmetodes word verduidelik met voorbeelde en praktiese benaderings. Daar is ook ’n hoofstuk ingesluit wat die navorser sal help met die aanbieding van navorsingsresultate, soos by konferensies. ’n Nuwe hoofstuk wat die mees algemene vrae van studente behandel sal ’n bydrae lewer tot ’n beter begrip van navorsing. Begrip van navorsing in die moedertaal sal studente baat wanneer Engelse teks gelees word. Akademici vanuit die wye spektrum van die opvoedkundedissipline van verskeie universiteite het ’n bydrae tot die boek gelewer.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627040856
Title
Navorsing: 'n Gids vir die Beginnernavorser
Author
I. Joubert, C. Hartell
Edition
2nd
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2024
Format Type
E-Book - Vitalsource
Related Products
Physical Copy
R 460.00
Navorsing: 'n Gids vir die beginnernavorser
Chat