Toegepaste Taalkunde in Afrikaans (E-Book)

Toegepaste Taalkunde in Afrikaans (E-Book)
Toegepaste Taalkunde in Afrikaans  (E-Book)
R
R 90.00 R 100.00 SAVE R 10.00
Toegepaste Taalkunde in Afrikaans (E-Book)
W. A. M. Carstens, T. J. Van Dyk
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Toegepaste Taalkunde in Afrikaans (E-Book)

Share:
Description

Soos internasionaal die geval is, word die toegepaste taalkunde as studieterrein lank reeds in Suid-Afrika ondersoek, asook ten uitvoer gebring. Daarvan getuig die talle publikasies wat oor jare heen al oor die toegepaste taalkunde in Suid-Afrika verskyn het. Hierdie publikasies was egter meestal in Engels. Vir ’n publikasie oor die toegepaste taalkunde in Afrikaans lê die veld dus braak. Dit is hierdie gaping wat met die boek gevul wil word. Hierdie boek het ten doel om die toegepaste taalkunde as selfstandige dissipline (wat dit internasionaal wel is) in Afrikaans te verken en in hierdie proses behoorlik gevestig te kry.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627042041
Title
Toegepaste Taalkunde in Afrikaans
Author
W. A. M. Carstens, T. J. Van Dyk
Edition
1st
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2022
Format Type
E-Book - Vitalsource
Related Products
Physical Copy
R 760.00
Toegepaste Taalkunde in Afrikaans
Chat