Noodhulp en Studiegids vir Afrikaans Graad 10 – 12
Noodhulp en Studiegids vir Afrikaans Graad 10 – 12
R
R 330.00
Noodhulp en Studiegids vir Afrikaans Graad 10 – 12
A. Malinga
Out of Stock
Can Order
Estimated Dispatch Date:
03 Mar 2025
Noodhulp en Studiegids vir Afrikaans Graad 10 – 12
Share:
Description
Hierdie boek, geskryf met onderwysers en leerders in gedagte, dek die grondbeginsels van Afrikaans op ‘n manier wat leerders sal verstaan en daarmee kan vereenselwig. Dit is in Afrikaans geskryf met deeglike definisies en verduidelikings om verwarring en misverstande tot die minimum te beperk, terwyl dit leerders help om Afrikaans te verstaan en te bemeester. Ouers sal daarvan hou hoe maklik om die boek te begryp en te verstaan. Onderwysers sal die eenvoudige en deeglike verduidelikings daarvan geniet, wat help om enige verwarring wat leerders mag hê oor sekere onderwerpe en leerareas uit die weg te ruim.
Product Information
ISBN13 (SKU)
9780639770505
Title
Noodhulp en Studiegids vir Afrikaans Graad 10 – 12
Author
A. Malinga
Publisher
How2Publishers
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
This product has no related products.