Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente

Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente
Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente
R
R 470.00 R 540.00 SAVE R 70.00
Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente
C. Botha
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 06 May 2024

Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente

Share:
Description

Wetsuitleg gaan oor die verstaan van uitgevaardigde regstekste – om sin te maak van die wetgewende skema wat op die betrokke situasie van toepassing is. Die doel van Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente is om studente te leer hoe om wetgewing uit te lê en toe te pas. Deel 1 (‘Wettereg’) stel studente bekend aan verskillende tipes en kategorieë wetgewing, die strukturele komponente van wetgewing, die soms verwarrende ‘kodes’ wat in wetgewende tekste gebruik word, asook die uitdagings wat die toepassing van bestaande oubedeling-wetgewing en nuwe wetgewing inhou. Deel 2 (‘Hoe word wetgewing uitgelê’) bestaan uit ’n hoofstuk oor die teoretiese grondslae van wetsuitleg, en ’n oorsig van die basiese wetsuitlegbenaderings in Suid-Afrika, asook ’n hoofstuk oor die toepassing van die reëls van wetsuitleg. Deel 3 (‘Die howe se regskeppende diskresie tydens wetsuitleg, en gebiedende en aanwysende bepalings’) bespreek alledaagse toepassings, en Deel 4 is ’n basiese inleiding tot grondwetuitleg.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780702198694
Title
Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente
Author
C. Botha
Edition
5th
Publisher
Juta
Publication Date
2012
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
247
Institutions
North-West University, Stellenbosch University
Related Products
E-Book
R 610.00
Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente (E-Book)
Chat