Skoenlapper - 9780798158480

Skoenlapper
Skoenlapper
R
R 370.00 R 430.00 SAVE R 60.00
Skoenlapper
I. Venter
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 11 Feb 2025

Skoenlapper

Share:
Description

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780798158480
Title
Skoenlapper
Author
I. Venter
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2013
Format Type
Physical
Related Products