Mede-Wete - 9780798167871

Mede-Wete
Mede-Wete
R
R 240.00 R 280.00 SAVE R 40.00
Mede-Wete
A. Krog
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 24 May 2024

Mede-Wete

Share:
Description

In Mede-wete,’n aangrypende nuwe digbundel deur Antjie Krog, word temas soos taal, geheue en gewete met ’n nuwe intensiteit en beleënheid hanteer. Dit is haar eerste digbundel in 8 jaar. Dié gedigte laat blyk duidelik haar diep verknogtheid aan haar geboortegrond en haar volgehoue betrokkenheid by en passie vir die land se komplekse geskiedenis en samelewing. Terselfdertyd herdefinieer sy haar identiteit as Afrikaanse digter. Te midde van verse waaruit haar woede en afkeer ten opsigte van sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook boeiende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug waarin die stemme en gesprekke opklink wat ons elke dag hoor. Ook verse oor oudword en afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela ’n hoogtepunt is.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780798167871
Title
Mede-Wete
Author
A. Krog
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2014
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
128
Institutions
Stellenbosch University
Related Products
Chat