Ek was Hier - 9780799354966

Ek was Hier
Ek was Hier
R
R 170.00 R 200.00 SAVE R 30.00
Ek was Hier
N. Van Rooyen
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 24 May 2024

Ek was Hier

Share:
Description

Frankie se gesin is anders. Haar pa kom van Vlaandere, lyk soos Atilla die Hun, en hy praat nog steeds Nederlands – en soms 'n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter. Hy ry met 'n Big Boy-bromponie en het sy eie kookskool. Haar ma het in die hippie-jare vasgesteek, dra batik-broeke en het die hele planeet en al sy bewoners lief. En Frankie? Sy is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met die swart hare en bleek vel. En sy wonder oor die papier-rot en die Banksy-boek wat sy een oggend op haar balkon kry. Milan se pa is liewer vir syfers as vir woorde of ander mense. Hy is 'n wiskunde-onderwyser met 'n swartraambril en 'n strikdas. Min mense sal vermoed dat hy 'n swart gordel in judo het. En Milan?

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799354966
Title
Ek was Hier
Author
N. Van Rooyen
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2012
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
176
Related Products
Chat