Gevaarlike Lopies - 9780799359794

Gevaarlike Lopies
Gevaarlike Lopies
R
R 120.00 R 140.00 SAVE R 20.00
Gevaarlike Lopies
J. Jacobs
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 01 Nov 2024

Gevaarlike Lopies

Share:
Description

Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van 'n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopiee reeds verkoop is) of die lekkerleesboek Vis en tjips, wat beloof om net so gewild soos die topverkoper Suurlemoen! te word. En Fanie Viljoen se splinternuwe jeugboek Spring sal hulle laat naels kou tot die einde! Hier is LAPA se CAPS-goedgekeurde boeke vir graad 7, 8 en 9.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799359794
Title
Gevaarlike Lopies
Author
J. Jacobs
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2013
Format Type
Physical
Related Products
Chat