Vis and Tjips - 9780799359879

Vis and Tjips
Vis and Tjips
R
R 160.00 R 180.00 SAVE R 20.00
Vis and Tjips
J. Jacobs
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 11 Feb 2025

Vis and Tjips

Share:
Description

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799359879
Title
Vis and Tjips
Author
J. Jacobs
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2013
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
80
Related Products