Leer my Lees (Vlak 2) 2: Tippie en die haas

Leer my Lees (Vlak 2) 2: Tippie en die haas
Leer my Lees (Vlak 2) 2: Tippie en die haas
R
R 50.00 R 60.00 SAVE R 10.00
Leer my Lees (Vlak 2) 2: Tippie en die haas
J. Palmer, R. Lombard
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 20 May 2024

Leer my Lees (Vlak 2) 2: Tippie en die haas

Share:
Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. Elke boek in die reeks bevat: - ’n Kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; - Helder, kindervriendelik illustrasies; - ’n Woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799372786
Title
Leer my Lees (Vlak 2) 2: Tippie en die haas
Author
J. Palmer, R. Lombard
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2015
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
24
Related Products
Chat