Ken en Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad...
Ken en Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 8 Afrikaans
R
R 300.00
Ken en Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 8 Afrikaans
M. Barnard, A Voges, C. de Nobrega
Out of Stock
Can Order
Non Refundable
Estimated Dispatch Date:
02 Jan 2025
Ken en Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 8 Afrikaans
Share:
Description
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 is deur 'n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook 'n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.
Product Information
ISBN13 (SKU)
9781107621169
Title
Ken en Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 8 Afrikaans
Author
M. Barnard, A Voges, C. de Nobrega
Publisher
Cambridge
Country of Publication
United Kingdom
Format Type
Physical
Related Products
This product has no related products.