Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans

Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
R
R 290.00 R 330.00 SAVE R 40.00
Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
K. H. Kelder, D. Govender, J. Govender
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 10 May 2024

Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans

Share:
Description

Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die Leerdersboek verduidelik belangrike konsepte en terme in toeganklike taal en bevat 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan, bied 'n summatiewe assesseringstaak aan die einde van elke module wat leerders help om hulle kennis te konsolideer. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies, bevat Inligtingsflitse wat interessante feite onder leerders se aandag bring en lig voorbeelde, wette en formules in die kantlyn uit.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781107683952
Title
Ken en Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
Author
K. H. Kelder, D. Govender, J. Govender
Publisher
Cambridge
Publication Date
2013
Country of Publication
United Kingdom
Format Type
Physical
Related Products
Chat