The Law of Evidence: Cases and Statutes / Die Bewysreg: Hofsake en ...
The Law of Evidence: Cases and Statutes / Die Bewysreg: Hofsake en Wetgewing
Description
The law of evidence is vital to each legal practitioner and forms part of the curriculum of every South African law qualification. It is compulsory even for some degrees not strictly confined to legal practice, such as certain police and related qualifications. However, the law of evidence is not considered an easy subject, especially not for persons who have never been inside a court of law. Die bewysreg is onmisbaar vir elke regspraktisyn en maak deel uit van die leerplan van elke Suid-Afrikaanse regskwalifikasie. Dit is selfs verpligtend vir sommige grade wat nié tot die regspraktyk beperk is nie, soos sekere polisie en verbandhoudende kwalifikasies. Tog word bewysreg as ’n moeilike vak beskou, veral vir diegene wat nog nooit in ’n geregshof was nie.