Stylboek Riglyne vir Paslik Skryf

Stylboek Riglyne vir Paslik Skryf
Stylboek Riglyne vir Paslik Skryf
R
R 420.00 R 480.00 SAVE R 60.00
Stylboek Riglyne vir Paslik Skryf
P. Du Toit, W. Smith
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 21 May 2024

Stylboek Riglyne vir Paslik Skryf

Share:
Description

Hierdie omvattend herbewerkte uitgawe van die Stylboek wat in 2006 gepubliseer is, is ?n ideale naslaanbron vir almal wat in Afrikaans skryf. Dit is gerig op studente, akademici, redakteurs, joernaliste, resensente, redigeerders, taalpraktisyns en opvoeders. Skryfbeginsels word in die teks op eenvoudige en verstaanbare wys verduidelik en met talle voorbeelde toegelig. In die afdelings oor styl word verduidelik op watter wyse ?n teks oortuigend en aantreklik, duidelik en bondig aangebied kan word sodat effektief gekommunikeer kan word.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781485301141
Title
Stylboek Riglyne vir Paslik Skryf
Author
P. Du Toit, W. Smith
Publisher
Protea Boekhuis
Publication Date
2014
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
260
Related Products
Chat