Bos - 9781485309222

Bos
Bos
R
R 170.00 R 200.00 SAVE R 30.00
Bos
M. Steyn
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 24 May 2024

Bos

Share:
Description

Hierdie drama handel oor tien tieners in ?n bos by ?n oorlewingskamp waar spoke, hormone, groepsdruk en goggas die senuwees behoorlik laat knyp. KAMP KOERSHOU is nie vir sissies nie. Want grootword is nie ?lekker? nie. Grootword is pyn. En? verwonding". Die tien jeugdiges vertrek op 'n oorlewingskamp, in 'n bos, onder toesig van 'n paramilitaire instrukteur. Dit is hulle rite of passage sodat hulle weerbaar ? paraat! ? die grens na volwassenheid kan oorsteek. Maar hoe hou jy koers as jy nie weet waarheen jy wil gaan nie? Die toneelstuk is in 2012 by die KKNK opgevoer met regie deur Marthinus Basson en Stian Bam in die hoofrol.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781485309222
Title
Bos
Author
M. Steyn
Publisher
Protea Boekhuis
Publication Date
2019
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
80
Institutions
North-West University
Related Products
Chat