Brief vir die koning

Brief vir die koning
Brief vir die koning
R
R 310.00 R 360.00 SAVE R 50.00
Brief vir die koning
T. Dragt
In Stock (Order Online)
Estimated Dispatch Date: 15 May 2024

Brief vir die koning

Share:
Description

'n Jong held. 'n Belangrike opdrag. 'n Ongelooflike avontuur. Tiuri verbreek die reëls wat bepaal dat hy met niemand mag praat die nag voor hy tot ’n ridder geslaan word nie. Hy maak die deur oop van die kapel waar hy oor sy toekoms moet nadink. Die versoek om hulp blyk ’n gevaarlike opdrag te wees. Tiuri word agtervolg deur boosaardige Rooi Ruiters wat hom wil doodmaak. Maar hy is vas van plan om die uiters belangrike brief by koning Unauwen af te lewer. Die Swart Ridder met die Wit Skild het nie verniet met sy lewe geboet nie …

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781485311805
Title
Brief vir die koning
Author
T. Dragt
Publisher
Protea Boekhuis
Publication Date
2021
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
448
Institutions
Akademia
Course Codes
OAFGI260
Related Products
Chat