Piekfyn Afrikaans Graad 6 HUistaal Onderwysersgids

Piekfyn Afrikaans Graad 6 HUistaal Onderwysersgids
Piekfyn Afrikaans  Graad 6 HUistaal Onderwysersgids
R
R 300.00 R 340.00 SAVE R 40.00
Piekfyn Afrikaans Graad 6 HUistaal Onderwysersgids
R. Lamprecht, M. Groenewald, N. Smit
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 24 May 2024

Piekfyn Afrikaans Graad 6 HUistaal Onderwysersgids

Share:
Description

Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 6 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig ’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien ’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon ’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite ’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781770028517
Title
Piekfyn Afrikaans Graad 6 HUistaal Onderwysersgids
Author
R. Lamprecht, M. Groenewald, N. Smit
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2012
Format Type
Physical
Number of Pages
254
Related Products
Chat