Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek: Huistaal

Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek: Huistaal
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek: Huistaal
R
R 280.00 R 320.00 SAVE R 40.00
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek: Huistaal
R. Vosloo, F. Viljoen
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 24 May 2024

Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek: Huistaal

Share:
Description

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 6 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781770029248
Title
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek: Huistaal
Author
R. Vosloo, F. Viljoen
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2013
Format Type
Physical
Number of Pages
182
Related Products
Chat