Rassie: Stories oor rugby en die lewe

Rassie: Stories oor rugby en die lewe
Rassie: Stories oor rugby en die lewe
R
R 330.00 R 380.00 SAVE R 50.00
Rassie: Stories oor rugby en die lewe
R. Erasmus, D. O'Sullivan
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 16 Sep 2024

Rassie: Stories oor rugby en die lewe

Share:
Description

Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy helelewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkende openhartigemanier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte. Hy onthulhoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en geselsoor sy kinderjare in die konserwatiewe dorpie Despatch.Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as speler, wie se ingebore rugby-instink,vermoë om ’n wedstryd anders te lees, en aptyt vir harde werk hom nog altydonderskei het. Terwyl sy spanmaats ontspan het, het hy dit verkies om na urese videomateriaal te kyk om wenstrategieë uit te werk. Toe hy die geleentheidgebied is om as Springbok-kaptein vir sy land uit te draf, het hy dié eer van diehand gewys.Rassie onthul hoe hy ’n belangrike deel van die ratwerk in Nick Mallett serekordverpletterende Springbokspan van die laat 1990’s was.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781770108721
Title
Rassie: Stories oor rugby en die lewe
Author
R. Erasmus, D. O'Sullivan
Publisher
Pan Macmillan
Publication Date
2023
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
Chat