Fiela Se Kind Studiegids Gr 12 EAT

Fiela Se Kind Studiegids Gr 12 EAT
Fiela Se Kind Studiegids Gr 12 EAT
R
R 180.00 R 210.00 SAVE R 30.00
Fiela Se Kind Studiegids Gr 12 EAT
J Anthony, D. Matthee
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 03 May 2024

Fiela Se Kind Studiegids Gr 12 EAT

Share:
Description

Fiela se Kind – Drama Studiewerkgids – Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781776070107
Title
Fiela Se Kind Studiegids Gr 12 EAT
Author
J Anthony, D. Matthee
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2016
Format Type
Physical
Number of Pages
140
Related Products
Chat