Skryf Afrikaans Van A Tot Z : Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers

Skryf Afrikaans Van A Tot Z : Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers
Skryf Afrikaans Van A Tot Z : Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers
R
R 500.00 R 580.00 SAVE R 80.00
Skryf Afrikaans Van A Tot Z : Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers
D. Muller
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 11 Feb 2025

Skryf Afrikaans Van A Tot Z : Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers

Share:
Description

Sedert die verskyning van die titel in 2003 was daar veranderinge op die wêreldtoneel, in die Suid-Afrikaanse mediabedryf, aan die taalfront en in die praktyk van wetenskaplike teksversorging wat die hersiening van dié toonaangewende stylgids genoodsaak het. Een daarvan was die verskyning van die tiende, omvattend herbewerkte uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls in 2009. In die hersiene uitgawe van SAAZ word spesiaal aandag geskenk aan die korrekte, wetenskaplike gebruik van elektroniese (naslaan) bronne. As gevolg van die verskyning van Afrikaanse poniekoerante op die plaaslike mediatoneel word daar ook kortliks gekyk na die universele verskille in die onderskeie taalbenaderings van hoofstroom- en poniekoerante. Die bestaande twee dele van SAAZ is dus hersien en bygewerk, en 'n derde, kort deel bygevoeg oor die praktyk van professionele, wetenskaplike teksversorging.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781868901128
Title
Skryf Afrikaans Van A Tot Z : Die Essensiele Gids Vir Taalgebruikers
Author
D. Muller
Edition
1st
Publisher
Pharos
Publication Date
2011
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
735
Related Products