Grade 12 Physical Sciences '2 in 1'-AFRIKAANS

Grade 12 Physical Sciences '2 in 1'-AFRIKAANS
Description
Net soos sy suksesvolle voorganger, sluit hierdie KABV Fisiese Wetenskappe 2 in 1 boek alle Graad 11 inhoud relevant aan die matriekeksamen in en bevat: Vrae en Gedetailleerde Antwoorde in ONDERWERPE gerangskik en 10 Eksamenvraestelle & Memos, almal met verduidelikings & handige wenke. Die eerste afdeling van die studiegids fokus op n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp en dit is volgens die moeilikheidsgraad gegradeer. Dit verseker dat die leerder n deeglike begrip van die teorie, tegnieke en konsepte wat deur die kurrikulum vereis word, ontwikkel. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB vraestelle KABV of KABV-aangepas om leerders breedvoerig vir die finale matriekeksamen voor te berei. Hierdie studiegids is n waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die studiemateriaal as geheel, dwarsdeur die jaar; terwyl dit optimale, deeglike eksamenvoorbereiding verseker