Leo by D. Meyer

Leo
R 320.00 R 370.00 SAVE R 50.00
Leo
D. Meyer
Out of Stock Can Order Non Refundable
Estimated Dispatch Date: 14 Dec 2023

Leo

Share:
Description

n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou. Dis ’n resep vir ’n ramp.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780798183383
Title
Leo
Author
D. Meyer
Publisher
NB Publishers
Publication Date
2023
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Related Products
Chat