Stylboek - Riglyne vir Paslik Skryf

Stylboek - Riglyne vir Paslik Skryf
Stylboek - Riglyne vir Paslik Skryf
R
R 510.00 R 590.00 SAVE R 80.00
Stylboek - Riglyne vir Paslik Skryf
P. Du Toit, W. Smith-Müller
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 23 May 2024

Stylboek - Riglyne vir Paslik Skryf

Share:
Description

Hierdie is die eerste volwaardige stylhandboek in Afrikaans wat uitsluitlik op klassieke stylbeginsels fokus. Die boek is geskik vir almal wat praktiese stylvaardighede in skriftelike tekste wil verbeter. Werklike voorbeeldmateriaal uit 'n verskeidenheid tekstipes word gebruik om praktiese riglyne te gee oor gepaste taalgebruik. Die boek fokus nie op reg of verkeerd volgens die taalsisteem nie, maar eerder op die verskeidenheid taalgebruiksmoontlikhede waarvan sommige meer gepas is as ander, afhangende van die situasie en konteks waarin die teks moet funksioneer. Stylboek is 'n kompakte, praktiese styladviesboek en 'n moet vir alle skrywendes wat die effektiwiteit van hulle kommunikasie wil verhoog.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627025037
Title
Stylboek - Riglyne vir Paslik Skryf
Author
P. Du Toit, W. Smith-Müller
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2003
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
186
Related Products
Chat