Inleiding tot die Onderwysreg

Inleiding tot die Onderwysreg
Inleiding tot die Onderwysreg
R
R 380.00 R 440.00 SAVE R 60.00
Inleiding tot die Onderwysreg
I. J. Oosthuizen, J. P. Rossouw, A. de Wet
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 13 Feb 2025

Inleiding tot die Onderwysreg

Share:
Description

Die arbeidswetgewing wat betrekking het op die onderwysomgewing is omvattend en dek ’n groot verskeidenheid aspekte waarmee almal binne hierdie omgewing op een of ander stadium te doen kry. Waar daar in die verlede moontlik ’n vae begrip van veral wette en regulasies ten opsigte van diensvoorwaardes by meeste werknemers in die onderwys teenwoordig was, is dit nou onontbeerlik om ’n basiese begrip van alle relevante wetgewing en regulasies wat van toepassing is, te hê. Veral onderwysers kan hulle in die spreekwoordelike mynveld bevind indien hulle nie seker maak dat hulle oor die basiese kennis van onderwysreg beskik nie. Dit word gestaaf deur die talle hofsake, dispute, mediasie, dissiplinêre verhore en die dikwels onaangename implikasies daarvan vir indiwidue (en hul gesinne) wat voortspruit uit aanklagte teen oortreders in alle sektore van die onderwys.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627036576
Title
Inleiding tot die Onderwysreg
Author
I. J. Oosthuizen, J. P. Rossouw, A. de Wet
Edition
3rd
Publisher
Van Schaik Publishers
Format Type
Physical
Related Products
E-Book
R 380.00
Inleiding Tot Die Onderwysreg (E-Book)