Inleiding Tot Die Onderwysreg (E-Book)

Inleiding Tot Die Onderwysreg (E-Book)
Inleiding Tot Die Onderwysreg (E-Book)
R
R 380.00 R 440.00 SAVE R 60.00
Inleiding Tot Die Onderwysreg (E-Book)
I. J. Oosthuizen, J. P. Rossouw, A. de Wet
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Inleiding Tot Die Onderwysreg (E-Book)

Share:
Description

Die arbeidswetgewing wat betrekking het op die onderwysomgewing is omvattend en dek ’n groot verskeidenheid aspekte waarmee almal binne hierdie omgewing op een of ander stadium te doen kry. Waar daar in die verlede moontlik ’n vae begrip van veral wette en regulasies ten opsigte van diensvoorwaardes by meeste werknemers in die onderwys teenwoordig was, is dit nou onontbeerlik om ’n basiese begrip van alle relevante wetgewing en regulasies wat van toepassing is, te hê. Veral onderwysers kan hulle in die spreekwoordelike mynveld bevind indien hulle nie seker maak dat hulle oor die basiese kennis van onderwysreg beskik nie.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627036583
Title
Inleiding Tot Die Onderwysreg
Author
I. J. Oosthuizen, J. P. Rossouw, A. de Wet
Edition
3rd
Publisher
Van Schaik Publishers
Format Type
E-Book - Vitalsource
Number of Pages
244
Related Products
Physical Copy
R 350.00
Inleiding tot die Onderwysreg
Chat