Wiskunde-Onderrig in die Grondslagfase - 'n Gids vir Suid-Afrikaans...

Wiskunde-Onderrig in die Grondslagfase - 'n Gids vir Suid-Afrikaanse Studente en Onderwysers (E-Book)
Wiskunde-Onderrig in die Grondslagfase - 'n Gids vir Suid-Afrikaanse Studente en Onderwysers (E-Book)
R
R 570.00 R 660.00 SAVE R 90.00
Wiskunde-Onderrig in die Grondslagfase - 'n Gids vir Suid-Afrikaanse Studente en Onderwysers (E-Book)
M. Naudé, C. Meier
Available
Estimated Dispatch Date: Access Code mailed within 1 hour of payment confirmation

Wiskunde-Onderrig in die Grondslagfase - 'n Gids vir Suid-Afrikaanse Studente en Onderwysers (E-Book)

Share:
Description

Die rol van ’n onderwyser is fundamenteel tot die verwerwing van die nodige wiskundige vaardighede en kennis wat deel uitmaak van die kind se vroeë en verdere ontwikkeling. Vanaf die jaar voor toetrede tot formele skoolopleiding (Graad R) tot die einde van die Grondslagfase (Graad 3), dra onderwysers by tot die belangrikste leersiklus en lê hulle leerders se grondslag vir die res van hul skoolloopbaan. Wiskunde-onderrig in die Grondslagfase bied kritieke insig tot die basiese beginsels wat internasionaal sowel as nasionaal toegepas word, met ’n indiepte-bespreking van die onderliggende konsepte en teorieë aangaande wiskunde-onderrig aan jong leerders. Die konsepte afrikanisering van die kurrikulum en etnowiskunde word ook bespreek. Die temas wat in die boek aangespreek word, is gebaseer op die KABV-dokumente wat deur die Departement van Basiese Onderwys in 2012 uitgereik is en omsluit die fisiese, sosiale en konseptuele kennis wat leerders moet verwerf en op voortbou om sodoende hul wiskundige vaardighede vir die toekoms te ontwikkel.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780627037887
Title
Wiskunde-Onderrig in die Grondslagfase - 'n Gids vir Suid-Afrikaanse Studente en Onderwysers
Author
M. Naudé, C. Meier
Edition
2nd
Publisher
Van Schaik Publishers
Publication Date
2020
Country of Publication
South Africa
Format Type
E-Book - Vitalsource
Number of Pages
400
Related Products
Chat