Dwelm - 9780795802607

Dwelm
Dwelm
R
R 310.00 R 360.00 SAVE R 50.00
Dwelm
R. van Rensburg
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 24 May 2024

Dwelm

Share:
Description

Twee gewese speurders word koelbloedig langs ’n plaasdam afgemaai . . . En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n uitgedunde Paarlse speurspan wat al ’n week lank daarmee kleitrap. Kassie bevraagteken die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief vir die moorde was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak. Om sake vir Kassie te vererger, beleef hy ’n yslike persoonlike krisis wat hy nie weet hóé om te hanteer of op te los nie . . .

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780795802607
Title
Dwelm
Author
R. van Rensburg
Publisher
NB Publishers
Format Type
Physical
Related Products
Chat