'n Goeie Dag vir Boomklim

'n Goeie Dag vir Boomklim
'n Goeie Dag vir Boomklim
R
R 190.00 R 220.00 SAVE R 30.00
'n Goeie Dag vir Boomklim
J. Jacobs
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 06 May 2024

'n Goeie Dag vir Boomklim

Share:
Description

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is. Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom klop en vra hy moet ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. In die proses ontmoet hulle ’n kleurryke versameling karakters. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word. ’n Humoristiese, aangrypende grootwordverhaal vol onvergeetlike karakters.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9780799373967
Title
'n Goeie Dag vir Boomklim
Author
J. Jacobs
Edition
1st
Publisher
Lapa Uitgewers
Publication Date
2015
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
128
Institutions
Praxis
Course Codes
G8_AFR_FAL
Related Products
Chat