Dorado - 9781415208960

Dorado
Dorado
R
R 240.00 R 280.00 SAVE R 40.00
Dorado
T. Dreyer
Out of Stock Can Order
Estimated Dispatch Date: 27 May 2024

Dorado

Share:
Description

Na sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe. Gilbert se pad kruis met die van die Howlers, 'n trio voormalige tronkvoels wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroee tee, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort. Kuilsrivier bied 'n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van 'n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop? Tom Dreyer se Dorado is 'n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo.

Product Information
ISBN13 (SKU)
9781415208960
Title
Dorado
Author
T. Dreyer
Publisher
Penguin Random House SA
Publication Date
2016
Country of Publication
South Africa
Format Type
Physical
Number of Pages
240
Institutions
UNISA
Related Products
Chat